Autor/-in: Hermann Giliomee
Prof. Hermann Giliomee was Professor in Politieke Studie aan die Universiteit van Kaapstad en is tans Buitengewone Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het reeds 15 boeke die lig laat sien, waaronder Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika met Bernard Mbenga en Die laaste Afrikanerleiers. Hy skryf gereeld vir By en ander nasionale media en het vir baie jare 'n rubriek in die Cape Times behartig. Hy woon in Stellenbosch en tree gereeld in die openbaar op.
Hier finden Sie zu den besten Preisen alle Bücher, eBooks und Hörbücher von Hermann Giliomee.
Bestellungen bis 15:00 Uhr für Produkte auf Lager erhalten Sie - ohne Versandgebühr - am nächsten Werktag.